n Wilde Honde se spoed?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Askook

Pack Dog
Joined
Sep 18, 2013
Messages
306
Reaction score
0
Location
Karoo
Bike
AJS (all models)
Ek het altyd so 130-140 km/h gery, maar dis nou af na 90-100 km/h. Ek geniet die trip meer nou teen 90. Ek kyk ook nou meer langs die pad na die veld ens.

So watter spoed geniet die wilde honde hulle toere? Teer en grond?
 
Top