Wat dink julle van Hyosung ?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Askook

Pack Dog
Joined
Sep 18, 2013
Messages
306
Reaction score
0
Location
Karoo
Bike
AJS (all models)
Ek weet die eerste Hyosungs is deur Kawasaki in gevoer.
Daar was ook stories van hulle verspreiders wat swak diens gelewer het en dat parte, maar min was.

Ek sien Cayenne voer hulle nou in.

1.Is parte nou meer beskikbaar?
2.Is die fietse goeie waarde vir geld? (Betroubaar)
3.Wat is en was julle ondervinding met die Hyosung fietse?

 
Top