Ek is weer in die mark vir n fiets. Het voorheen die 1200gs gehad, lieflike fiets, maar volgens my te duur geraak op onderhoud en ook n byvoeging tot die gesin gehad. Koop toe n BMW 450 om bietjie te speel, maar die langpad roep my weer.
Goe nou wat koop ek, die 800gs, die nuwe tenere, of wat...