Canola Run 09

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Great day out, This year was the best yet.

Thanks to the organisers for this evert. :ricky:


hope The Wes is OK :patch:
 
Het die Run BAIE geniet. Dankie vir almal se ondersteuning en deelname.

Jammer vir diegene wat dit gemis het. Watch this space vir die Canola Run van 2010.

Ons het 'n paar planne om dit NOG beter te probeer maak in die toekoms. Enige voorstelle van julle kant af?

Hoop diegene wat 'n bietjie Overberg grond gekoop het, se lywe is nie te seer en te blou nie!

Sien julle by volgende jaar se Run.

Cheers
 
Andy660 said:
Uiltjie , as usual , you and your crew outdid yourselves with truely memorable Canola Run ( My 3rd).
Many thanks to all all who made it possible..

Good RR and pics Uiltjie , if you looking at getting a discounted price on the 690 Enduro , you are doing a good job ! Lol.

Thanks KTM Bigger and Wes for riding up with me on the dirt.
I`m glad those boots of Fourie-kop are dirty now , shew , White Boots , sis !

After lunch , Ktm Bigger , myself, Fourie-kop , wes and Leeuw decided to do some more dirt on the way home . I was in front and made my way down to the main road where I waited some 5 minutes to be told by Uiltjie , that wes had taken a fall ,by the time I got there he was up on his feet , but Fourie-kop was still in good cheer.

We rode back most of the way together , checking on wes if was ok.He took quite a hard tumble.

Twas nice meeting new people and chatting to old friends.
Till next Canola Run , cheers !

PS.
Wes , post another pic like this on Tuesday , a blue one !

WesBruise.jpg

Eina!
 
looks like u guys had a FANTASTIC ride out there, weather was perfect 4 Western Cape on Saturday :thumleft:

andy660 good 2 c u back in the saddle and as always on the back wheel ;D

sorry Wes bout ur accident, hope u get rid of the aches & pains quick ;)

uiltjie, was that u we passed riding in front on the KTM690 kicking ur leg out sideways 2 greet as u passed me and 990?  There were 2 BMW bikes with u and another KTM?  at least i managed 2 get 2 greyton 4 late breakfast on the backroads.....and saw sum of the canola fields en route - the weather was MAGIC.  This Canola Run is a lovely fundraiser initiative

 
what a great run thanks guys for organising it.  I loved those little farm roads , the views were so pretty I had to pinch myself to make sure they were real  :biggrin:

Great seeing so many dogs on a ride,  I am sorry I didn't get to put more names to faces,  but enjoyed the spirit of it all.

Thanks Uiltjie, Donald and Andy 660 and all the others who helped. Thanks to the guy who helped pick up my bike after my bike fell off a very narrow ledge into a mud pool.  I also have a few bruises,  but nothing as spectacular as Wes  's ones !!  :eek:
 
Net n baie dankie aan Uiltjie en almal wat met die reelings te doen gehad het. Ek se weer kon nog nie fout vind (nie dat ek wil nie) met enige van jou trips nie. Dankei.
 
Uil.....nog 'n fantastiese Caledon-outing.....

Lyk my nie mens kan 'n kak tyd in die Overberg hê nie.

Dankie vir al die rëelings en die lekker paar doppies in Zanzibar. Dit was great.....

Nice Pics, by the way.

Cheers
 
Thanks to all the organizers , this was also my first , but not the last Canola run. We had perfect weather and good friends, what more could we have asked for .  :thumleft:
 
Wil darem ook net sê ek het dit baie geniet en dit was lekkerrrrr. Canz en almal wat die dag moontlik gemaak het , dankie sommer vir alles . Julle het fantastiese speelplek daar op die plaaspaaie , niks wingerdankers wat met n man se "negotiations" kan inmeng nie . ;D
Dankie ook vir daai m@erse stuk biltong . Wie was op die KTM  by die laaste wheeliespot, daai ou het darem self n paar mooi wheelies gegooi , dink sy bynaam is Muis of het ek dit verkeerd ? Dink ek sal vir hom die helfte van die biltong stuur  :thumleft:
 
Fenderbender said:
Wil darem ook net sê ek het dit baie geniet en dit was lekkerrrrr. Canz en almal wat die dag moontlik gemaak het , dankie sommer vir alles . Julle het fantastiese speelplek daar op die plaaspaaie , niks wingerdankers wat met n man se "negotiations" kan inmeng nie . ;D
Dankie ook vir daai m@erse stuk biltong . Wie was op die KTM  by die laaste wheeliespot, daai ou het darem self n paar mooi wheelies gegooi , dink sy bynaam is Muis of het ek dit verkeerd ? Dink ek sal vir hom die helfte van die biltong stuur  :thumleft:

it was me it was me  :mwink:
 
thank you so much for the ride its such fun to ride through all those places
although not much time for scenery as the odd bit of mud made concentration rather important
thanks also to guy who helped exstract my bike from the river crossing on the little bit of the
enduro route We did.I remember thinking on my way over the bars this is not pillion friendly
cant wait till next year thanks guys
 
Baie dankie Uil dit was regtig baie lekker gewees ,sien klaar uit na volgende jaar
 
Fenderbender said:
Wil darem ook net sê ek het dit baie geniet en dit was lekkerrrrr. Canz en almal wat die dag moontlik gemaak het , dankie sommer vir alles . Julle het fantastiese speelplek daar op die plaaspaaie , niks wingerdankers wat met n man se "negotiations" kan inmeng nie . ;D
Dankie ook vir daai m@erse stuk biltong . Wie was op die KTM  by die laaste wheeliespot, daai ou het darem self n paar mooi wheelies gegooi , dink sy bynaam is Muis of het ek dit verkeerd ? Dink ek sal vir hom die helfte van die biltong stuur  :thumleft:

Groot plesier!

Sy naam is Buys, hier het hy geskryf:

Philopuis said:
Baie dankie Uil dit was regtig baie lekker gewees ,sien klaar uit na volgende jaar

Hoop die biltong was die moeite werd!
 
Ok ek het verkeerd gehoor, ek sal my biltong met Buys deel , hy kan ook wheelie .  :thumleft:
En nee "The Woes " dit was nie jy nie , jys mos die ou wat n groot gedeelte van Caledon uitgekoop het die naweek . :imaposer:
 
Blackball said:
Bzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzz

:laughing4:  Nice visor Andy.    ...But no one's gonna see your saddistic grin when leading them on one of your wicked outrides.   >:D  
;D  ;D  ;D
Awesome RR guys. Very lekker pics Uiltjie.

 

Attachments

  • Bzzzzzzz.JPG
    Bzzzzzzz.JPG
    230 KB
more
 

Attachments

  • canola 001.jpg
    canola 001.jpg
    165.8 KB
  • canola 002.jpg
    canola 002.jpg
    166.9 KB
  • canola 005.jpg
    canola 005.jpg
    174.2 KB
Good to see the usual "pack of dawgs" there and again  :thumleft: :thumleft: :thumleft: to you Uil and your friends for arranging such a super run....

I was on the list to go but work kept me very busy up north :( :(

As usual the ride had its thrills n spills and a great bunch of people to ride
with..... :mwink: :mwink:

This is a must do every year  ;D ;Dthe sights and scenery are simply stunning :biggrin: :biggrin:

I am sorry I missed out on this one.... :( :(
 
Nie veel woorde kan 'n dag soos Saterdag beskruif nie.
Dit was net eenvoudig befok :thumleft:

Die weer, die reelings, die koue bier by die halfpad stop, die kos by die einde, als was net perfek!

Thanks Uiltjie en jou span wat als bymekaar gesit het.
Ek dink nogsteeds julle moet dit twee keer per jaar doen.  Dis beslis 'n ride wat in die toekoms nie gemis moet word nie, veral nie as julle op vanjaar gaan verbeter nie.

Dis noggal snaaks hoe almal eers nee gese het vir die Jaggie, maar as ek dit nader bring, dan sluk hulle maar, en niemand het gekla nie  :thumleft:

Thanks almal, dit was great  :ricky:
 

Latest posts

Top