Goeiedag

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

frank

Puppy
Joined
Sep 5, 2006
Messages
35
Reaction score
0
Bike
AJS (all models)
Ek is weer in die mark vir n fiets. Het voorheen die 1200gs gehad, lieflike fiets, maar volgens my te duur geraak op onderhoud en ook n byvoeging tot die gesin gehad. Koop toe n BMW 450 om bietjie te speel, maar die langpad roep my weer.

Goe nou wat koop ek, die 800gs, die nuwe tenere, of wat van n dakar wat so vir R55000 gaan. Maar dan is dit weer n geval van die fiets is uit waarborg uit. Sjoe my kop maal hoor. Is daar enige iemand wat kan help, sal baie waardeer word.

Thanx
Frank
 

Latest posts

Top