Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. K

    CRASHBARS - Which is best??

    Ek het van die ou soort H&B bars  op wat hoog by die tenke opkom en voor om die neus kom. Alhoewel hulle lekker val en goeie beskerming bied, is dit `n storie om hulle af te haal. Veral as jy op `n trip langs die pad is. Wat kry `n mens met soortgelyke beskerming, maar wat net gedeeltes...
  2. K

    MMC Kalahari (11-13 Nov. 2011)

    This event is being held in Tosca near the Botswana border. At the moment I`m planning a trip from Robertson to Tosca over 2 days - starting 5 am this Thursday. I`ll be going Sutherland, Fraserburg, Carnavon and then Prieska. This is where I plan to sleep over. It`s about 700km`s for the day...
  3. K

    990 Pissing Petrol

    Watse planne is daar met die regterkantse petrol-tenk se overflow/briever ....  ??? Elke keer as die fiets warm loop, piss die ding petrol   :-\ Die enjin overheat nie - maar dit gebeur veral op die vrek warm dae. ..... die 990`s is swaar genoeg op petrol  sonder dat hy jou voete nat piss...
  4. K

    Wanted Dakar Voltage Regulator

    Ek is opsoek na `n Voltage Regulator vir `n BMW 650 Dakar 2002. Iemand met spares pm my asb.
  5. K

    KAROODONKIE

    Die KAROODONKIE stel homself bekend: Ek is van Robertson - mal oor al wat `n stofpad is. Vir baie lank al `n koekeloerder op julle site en het besluit om ook in die pret te deel!! Vroeër `n AT gehad - mis hom baie!! Ry nou `n 990S wat mag GATSKOP.  Ons is `n paar pêlle wat opry MMC 2010 toe. ...
Top