CRASHBARS - Which is best??

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

KAROODONKIE

Race Dog
Joined
Feb 8, 2010
Messages
629
Reaction score
0
Location
ROBERTSON
Bike
KTM 990 Adventure
Ek het van die ou soort H&B bars  op wat hoog by die tenke opkom en voor om die neus kom.
Alhoewel hulle lekker val en goeie beskerming bied, is dit `n storie om hulle af te haal. Veral as jy op `n trip langs die pad is.
Wat kry `n mens met soortgelyke beskerming, maar wat net gedeeltes losgemaak kan word waar nodig??

Die vraag is eintlik wat is die beste??!!  :-\
 
Top