KAROODONKIE

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

KAROODONKIE

Race Dog
Joined
Feb 8, 2010
Messages
629
Reaction score
0
Location
ROBERTSON
Bike
KTM 990 Adventure
Die KAROODONKIE stel homself bekend:
Ek is van Robertson - mal oor al wat `n stofpad is. Vir baie lank al `n koekeloerder op julle site en het besluit om ook in die pret te deel!! Vroeër `n AT gehad - mis hom baie!! Ry nou `n 990S wat mag GATSKOP. 
Ons is `n paar pêlle wat opry MMC 2010 toe.  Alles sover moontlik is grondpad. Met die terugkom pak ons Lesotho vir 3dae aan. Daar is nog plek vir baie - laat weet.

Sien uit na al die pret!!!!!!
 
Top