990 Pissing Petrol

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

KAROODONKIE

Race Dog
Joined
Feb 8, 2010
Messages
629
Reaction score
0
Location
ROBERTSON
Bike
KTM 990 Adventure
Watse planne is daar met die regterkantse petrol-tenk se overflow/briever ....  ???
Elke keer as die fiets warm loop, piss die ding petrol   :-\
Die enjin overheat nie - maar dit gebeur veral op die vrek warm dae.
..... die 990`s is swaar genoeg op petrol  sonder dat hy jou voete nat piss!!!
:patch:  :patch:
 
Top