Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. M

    Diens van Super Ten

    Môre sê, ek trek na Reebok in die Suid Kaap. Ry tans, en vir altyd hopelik, 'n 2013 Super Ten. Vraag is, waar kan ek die fiets laat diens in daardie omgewing? Ek hoef nie noodwendig na Yamaha self te gaan nie, maar as dit moet sal ek. Hoor graag van iemand in die omgewing.
  2. M

    Coolit baadjies

    Het iemand kennis van die Coolit Tee hempies wat mens kan dra onder jou baadjie nadat die vest natgemaak is vir die somer. Enige ander produk wat dieselfde doen en waar kan dit gekoop word. Leatt maak die Coolit produk maar kan nie voorsien nie.
  3. M

    Bike Trailer

    Ek glo hierdie inligting is sekerlik al bespreek maar ek kry dit nie. Ek wil vir my 'n "trailer" bou vir twee dual fietse. Ek wil graag weet wat is die ideale lengte en breedte van die oppervlak waarop die fietse moet staan. Ek wil nie sukkel met die oplaai nie maar die waetjie moet ook in die...
  4. M

    GPS vir S10

    Is daar enige rede waarom ek nie 'n normale NUVI GPS op die motrofiets kan gebruik nie. Tans gebruik ek die 276C op die fiets sonder enige probleme maar die kaarte is verouder en kan blykbaar nie nuut afgelaai word nie. Ek dink aan vibrasie en waterdigtheid. Kan die nuwe NUVI's op motorfietse...
  5. M

    Versekering

    Is daar enige person wat kan raad gee oor waar om my motorfiets teen bekostigbare prys te verseker. Ek vermoed ek word gerook waar ek nou is. 2013 Super Ten teen R740 per maand. Is dit billik of nie, ek weet nie dit klink net vir my baie.
  6. M

    Gipro gear selector indicator

    Is daar iemand wat meer inligting het oor die Gipro Gear selector indicator, of iets soortgelyks. Wil graag op die S10 sit indien dit werk en bekostigbaar is. Waar koop ek so iets?
  7. M

    Wieleskou

    Westcliff Vaardigheidskool in Bellville, Hoek van Old Paarlroad en Bill Bezuidenhoudt str, hou Saterdag 28 Maart 2015 'n groot wieleskou, waar daar baie ou karre; trekkers en statiese enjins vertoon gaan word. Dalk nie vir hierdie forum nie, maar ons wil geld insamel vir die voedingsprojek van...
  8. M

    Tyre presure monitors

    Ek wil vir die S10 "tyre pressure monitors" op sit. Vraag is watter model sal werk en sal dit nie die balans van die wiele uitgooi nie. Waar koop ek die goed in die Kaap? Ek hoop julle kan help.
  9. M

    660 Tenere ketting

    'n Vriend van my sukkel met die 660 Tenere wat in 'n kort tyd reeds die derde keer sy ketting afgegooi het. Die fiets is elke keer terug na Droomers vir herstelwerk, nuwe ketting en Sprocket. Na die nuwe ketting is die fiets teruggeneem om die ketting wat gerek het styf te stel. Na minder  as...
  10. M

    S10 suspensie

    Nodeloos om te sê ek ry S10 en niks anders. Ek beplan 'n redelikke lang trip met vrou en al. Al die bagasie moet saam so ons sal seker redelik swaer gelaai wees. Is daar enige verstellings aan die suspensie wat nodig is, of ry ek net vir Vaalseun soos van te vore sonder snaakse verstellings? Die...
  11. M

    S10 remme

    Ek is super tevrede met die beste fiets op die mark. Ek glo iemand het al met die S10 'n noodstop gedoen. My fiets se neus duik redelik wanneer ek die voorrem alleen trek. Is dit normaal, en hoe doen ek die noodstop? Dalk is die saak al bespreek maar ek kry nie so iets hier nie. Julle manne wat...
  12. M

    Super tenere of gs 1200

    Ek is baie nuut hier maar moet kies tussen Yamaha super tenere of gs 1200. Ek ry altyd met pillion teen so 140km/h 95% teer. Ek sal graag brandstof verbruik verskil tussen die twee wil weet en hoe dit vergelyk met V-Strom 1000. My V-Strom gee so rondom 17km/l. Ek hoop regtig iemand kan help...
Top