S10 remme

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

MYNE

Puppy
Joined
Jul 26, 2010
Messages
36
Reaction score
0
Bike
Yamaha Super Tenere
Ek is super tevrede met die beste fiets op die mark. Ek glo iemand het al met die S10 'n noodstop gedoen. My fiets se neus duik redelik wanneer ek die voorrem alleen trek. Is dit normaal, en hoe doen ek die noodstop? Dalk is die saak al bespreek maar ek kry nie so iets hier nie. Julle manne wat al lank die S10 ry help asb.
 
Top