Ons is 3 ouens (XT660Z, 800GS, 1200 GS Adv) wat vrydag weg spring op ons 17 dag trip deur Botswana, Zimbabwe, Zambia, Malawi en Mozambique. Hier kom al 'n paar weke se beplanning, maar dit voel nogsteeds of ons dalk nie aan als gedink het nie. Nie te min, sal 'n lekker RR aan mekaar klap as ons...