Gasman
Pack Dog
Hi
Ons is besig om 'n roete te beplan deur 'n paar van ons buurlande. Op die oomblik moet ons 'n roete nog uitwerk van monkey bay tot by Vilankulos. Dit lyk soos 'n 2 tot 3 dag trip.
Het iemand dit al gery? Waar sal julle aanbeveel om oor te slaap op pad vilankulos toe?
Thanks!