Gravel right outside Joburg? Fourways?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Gasman

Pack Dog
Joined
Oct 26, 2010
Messages
475
Reaction score
0
Location
Johannesburg
Bike
Yamaha XT 660 Z
Weet iemand van 'n lekker stuk grondpad wat mens kan gaan ry, nie te ver buite joburg nie? Breedsnek en parys is nou al baie gedoen en ons soek iets wat nader aan die huis is om die juk te krap? Ek het gehoor van grondpaaie wat al die pad van fourways af harties toe loop, kan iemand dalk daarmee help?

Thanks
 
Top