AAK
Race Dog
- Joined
- Feb 4, 2010
- Messages
- 555
- Reaction score
- 26
- Location
- Fraserburg, Northern Cape
- Bike
- KTM 990 Adventure
Bike is in baie goeie kondisie. Performance exhaust, bashplate, etc. Ek het 4000km met bike gedoen sonder moeilikheid. Nuwe battery. Speedo, voorlig, electric start...alles werk 100% Het 13000km op die klok.
Rede vir verkoop: Ek soek bike wat ek mee kan pillion.
Prys: R20000 ASB geen simpel offers, ek gaan nie die bike weggee nie.
Rede vir verkoop: Ek soek bike wat ek mee kan pillion.
Prys: R20000 ASB geen simpel offers, ek gaan nie die bike weggee nie.