1-3 April enige Weskaap outings

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Kaspaas

Pack Dog
Joined
Nov 18, 2009
Messages
340
Reaction score
13
Bike
KTM 990 Adventure
Ek wil graag die naweek erens heen gaan maar nie op my eie nie.  Ek kan Vrydag oggend vertrek uit die Paarl en weer Sondag terug kom?
As iemand weet van iemand wat gaan ry die naweek sal ek graag wil saam. Ek het n 26l tank so ek kan almal se ekstra petrol saam met my vervoer!


Andersins sal ek maar op my eis moet gaan. Ek wil nie  saans met my bierbottel sit en gesels nie. Dit raak eentonig.

Dalk Sederberge en weer terug teen die Weskus. Het dit al paar keer met my landy gedoen, bly n mooi deel daai.

Kaspaas


 

Latest posts

Top