1000km Solo Today... + the days before today ...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

XRRX

Race Dog
WD Supporter
Joined
Jun 15, 2014
Messages
2,724
Reaction score
493
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
RR in reverse order...

It started off as "Ian from Great Brak's" intro into this year's Namib tour - one week ago ...

Yeah ...yeah ... 989km according to my conservative 800GSA odo - but 1012 - 1050 km according to previous vehicles - same route between Bethlehem and George ...  :patch:
 

Attachments

  • Today2.jpg
    Today2.jpg
    561 KB
  • Today1.jpg
    Today1.jpg
    281.2 KB
  • Today6.jpg
    Today6.jpg
    252.7 KB
  • Today5.jpg
    Today5.jpg
    554.2 KB
  • Today3.jpg
    Today3.jpg
    317.3 KB
  • Today4.jpg
    Today4.jpg
    455.1 KB
Mooi man,dit is lank sit in wind en weer,soos daar gese word,langdag in die saal :thumleft:
 
Dis nou die man wat wou ophou ry en nou doen hy n holskeurtrip............................................goeie idee. :deal: :thumleft:
 
ChrisL - DUSTRIDERS said:
Dis nou die man wat wou ophou ry en nou doen hy n holskeurtrip............................................goeie idee. :deal: :thumleft:
:lol8:

Wel, dis nou presies daai advertensie wat aanleiding gegee het tot hierdie RR !!  :deal:

So nooi "Ian from Great Brak" my toe mos saam Namibia toe in die advertensie ... Dog eers die man skeur gek!!!  :xxbah: :patch:
Maar hy's toe wr@gtig ernstig!!!  :eek7:

Maar nou ja, daai twee lelike dinge: "geld" & "tyd" is my nie tans beskore nie, maar aangesien hy Nieu Bethesda wou sien, en ek my ouers al 7mnd'e lank 'n kuier skuld (ja, ek is nog so bevoorreg om albei my ouers te he) - maak ons toe 'n plan op die spreekwoordelike nr. 99 !!

Maandag oggend 9:30 ontmoet ons mekaar by die gewone Engen plek.... Ons ry Outeniqua oor - Ian wou graag hulde bring aan 'n baie besonderse persoon by een van die uitkyk-punte ...

Oppad Oudtshoorn toe neem ons die Heimersrivier afdraai en toe via Dysselsdorp na De Rust ...
 

Attachments

  • NieuBethes1.jpg
    NieuBethes1.jpg
    445.4 KB
  • NieuBethes2.jpg
    NieuBethes2.jpg
    385.9 KB
  • NieuBethes3.jpg
    NieuBethes3.jpg
    420.1 KB
  • NieuBethes4.jpg
    NieuBethes4.jpg
    394.2 KB
Enigste plan - haal Nieu Bethesda voor donker met so min as moontlik teer!!! "I'm your man!!"  O0

Vanaf De Rust ry ons heen-en-te-weer ... Vlakteplaas; Toorwater; Willowmore Hotel  ::) ::) ; Grootrivier; Miller; Klipplaat verskyn op sommige padtekens, ek straf bitter-byna 'n kalf en toe haal ons darem Aberdeen vanaf die "g@tkant" ...

O ja - die man "plug" homself mos in by sy AT - verhitte handskoene!!!  :eek: ::) ::) ::)
 

Attachments

  • NieuBethes9.jpg
    NieuBethes9.jpg
    433.6 KB
  • NieuBethes8.jpg
    NieuBethes8.jpg
    421.9 KB
  • NieuBethes7.jpg
    NieuBethes7.jpg
    419.5 KB
  • NieuBethes6.jpg
    NieuBethes6.jpg
    354.1 KB
  • NieuBethes5.jpg
    NieuBethes5.jpg
    441.8 KB
Wanneer ek rook, eet hy "Lunch Bars" ...  ::) ::)
 

Attachments

  • NieuBethes10.jpg
    NieuBethes10.jpg
    382.5 KB
  • NieuBethes11.jpg
    NieuBethes11.jpg
    371.2 KB
  • NieuBethes12.jpg
    NieuBethes12.jpg
    395.3 KB
  • NieuBethes13.jpg
    NieuBethes13.jpg
    416.6 KB
  • NieuBethes14.jpg
    NieuBethes14.jpg
    366.8 KB
Vanaf Aberdeen toe maar teer na Graaf Reinet en toe haal ons darem Nieu Bethesda voor donker ...
Nieu Bethesda is nie 'n lekker plek op 'n Maandag aand nie - die Bar is gesluit!!!  :eek: :'(

Ian het vooraf (meer as 'n jaar om presies te wees!!!  :eek: :eek:) die Watertoring bespreek - maar die plek het net een dubbelbed in - F%K ...
Gelukkig kry ons dit toe darem uitgeruil vir 'n ander huisie met twee slaap kamers ...

Aandete word aan ons voorgehou as heerlike Elands-pot !!! Ons val dadelik daarvoor!!! Donkie maar was daai Eland taai - moes beslis dood-gemartel gewees het - maar ons kuier lekker!!!

Nagereg - vrek koud (gelukkig het die plek olie-verwarmers) en so wraggies - gedeeltelike Maans-verduistering - great !!!

Ek het al geslaap - toe "charge" Ian nog al sy elektronika!!!  :eek: 8)
 

Attachments

  • NieuBethes21.jpg
    NieuBethes21.jpg
    234.7 KB
  • NieuBethes20.jpg
    NieuBethes20.jpg
    266.6 KB
  • NieuBethes19.jpg
    NieuBethes19.jpg
    363.1 KB
  • NieuBethes18.jpg
    NieuBethes18.jpg
    431.2 KB
  • NieuBethes16.jpg
    NieuBethes16.jpg
    347.7 KB
  • NieuBethes15.jpg
    NieuBethes15.jpg
    398.5 KB
  • NieuBethes17.jpg
    NieuBethes17.jpg
    355.3 KB
Heerlike Metzeler-pot !!
 

Attachments

  • NieuBethesdinner.jpg
    NieuBethesdinner.jpg
    373.2 KB
Dinsdag oggend maak ek koffie. Ian gaan kyk op die Twin se instrumente wat se die temperatuur -  -4 grade Celsius !!! Kan nie wees nie - gaan kyk wat se my Duitse presiesie instrumentasie ::) -  -4 grade Celsius - Blixem !!!
Ons drink weer koffie, pak die bikes en druk baie versigtig die aansitters - beide "start" !!  :3some:

Toe gaan eet ons eers rustig ontbyt - nou dit was bitter lekker - alles opgemaak vir die Eland pot!!!

Ons bespreek roetes - vandag moet ons paaie ongelukkig skei - hy rigting Prieska vir Namibia, ek rigting Bethlehem a. s.a.p.... Dis nie lekker, maar nou ja, dis maar die lewe ...

Hy ontdek 'n interessante roete via die Sneeuberge na Richmond ... Damn ... ek se nee wag - ek ry saam!!! Ons kan later "split" ...
 

Attachments

  • NieuBethes22.jpg
    NieuBethes22.jpg
    406.5 KB
  • NieuBethes23.jpg
    NieuBethes23.jpg
    397.7 KB
  • NieuBethes24.jpg
    NieuBethes24.jpg
    371.8 KB
  • NieuBethes25.jpg
    NieuBethes25.jpg
    325.6 KB
  • NieuBethes26.jpg
    NieuBethes26.jpg
    371.2 KB
  • NieuBethes27.jpg
    NieuBethes27.jpg
    454.3 KB
nou ja XRRX, dis RRs soos hierdie wat n punt maak dat jy nie moet ophou ry nie  :deal:

dankie vir die deel :thumleft:
 
Lem said:
nou ja XRRX, dis RRs soos hierdie wat n punt maak dat jy nie moet ophou ry nie  :deal:

dankie vir die deel :thumleft:

:thumleft: :thumleft:
Ja nee - dink ek het weer my "mojo" gevind ...
 
Man dit ontaard toe sommer in 'n lekker oggend se ry deur die Sneeuberge - selfs 'n paar km "jeep-track" ...
Op 'n plek stop Ian en vra 'n skaapwagter of ons op die regte roete is - wys jou - nie eers 'n GPS en 'n padkaart klop plaaslike kennis nie!!  :deal:

Na 'n baie lekker ry kom ons toe by 'n T-aansluiting in die "middle van die middle van nerens" ... Ek besef dadelik "this is it" !

As jy links draai gaan jy Noordwes - regs is Noordoos ... en hy moet wes en ek moet oos ...

Ons bestudeer die kaart en die kaart se ja - tyd om te groet - solo verder vir beide ... :(
 

Attachments

  • NieuBethes29.jpg
    NieuBethes29.jpg
    373.4 KB
  • NieuBethes32.jpg
    NieuBethes32.jpg
    363.2 KB
  • NieuBethes31.jpg
    NieuBethes31.jpg
    372.2 KB
  • NieuBethes30.jpg
    NieuBethes30.jpg
    374.9 KB
  • NieuBethes28.jpg
    NieuBethes28.jpg
    454.6 KB
Sneeuberge en T ...
 

Attachments

  • NieuBethes33.jpg
    NieuBethes33.jpg
    426.8 KB
  • NieuBethes34.jpg
    NieuBethes34.jpg
    351.8 KB
  • NieuBethes35.jpg
    NieuBethes35.jpg
    394.1 KB
  • NieuBethes36.jpg
    NieuBethes36.jpg
    373.9 KB
  • NieuBethes37.jpg
    NieuBethes37.jpg
    363.6 KB
Ian departing for Prieska - Namibia ...
And me before leaving for Middelburg - Freestate ...
 

Attachments

  • NieuBethes39.jpg
    NieuBethes39.jpg
    384.9 KB
  • NieuBethes38.jpg
    NieuBethes38.jpg
    330.7 KB
Nice RR en fotos,lyk na n baie lekker trip  :thumleft:
 
Top