1000km Solo Today... + the days before today ...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Skolla said:
Nice RR en fotos,lyk na n baie lekker trip  :thumleft:

:thumleft: Thx!
Hoop ons kan ook weer so maak ...  :peepwall:
 
Wel aangesien die "site" verdwyn het vir 2 dae (Kilroy het seker vergeet om ESKOM te betaal ...  ;)), kan ek nou eers die laaste ou stukkie van die RR skrywe ...

Die res van die ry Vrystaat - Bhm toe was maar die gewone "boring tar", en eintlik 'n "race against the clock" om Bhm voor donker en die winter koue te bereik ...

Ai, die ou Vrystaat bly maar mooi - veral as die wind so wuif deur die gras-vlaktes!!!  :3some:

Mission successfully completed by 17:30 ...

En na 'n lekker rustige 4dae kuiertjie en baie bederf by die "ou mense", die hele ent terug op die Sondag soos per "post 1" ...

Till next time ...  :thumleft:
ps. nou wag ek vir Mnr Ian se RR wanneer hy eendag terugkeer vanuit Namibia ...  :sip:
 

Attachments

  • NieuBethes40.jpg
    NieuBethes40.jpg
    424.4 KB
  • NieuBethes41.jpg
    NieuBethes41.jpg
    344.4 KB
  • NieuBethes42.jpg
    NieuBethes42.jpg
    356.5 KB
  • NieuBethes43.jpg
    NieuBethes43.jpg
    313.7 KB
  • NieuBethes44.jpg
    NieuBethes44.jpg
    443.6 KB
  • Bethlehem.jpg
    Bethlehem.jpg
    515.2 KB
ps. nou wag ek vir Mnr Ian se RR wanneer hy eendag terugkeer vanuit Namibia ...

Is hy alleen Nam toe of is daai snor waaraan die kort ronde mannetjie vas gegroei het weer saam? ;) >:D :lol8:
 
ChrisL - DUSTRIDERS said:
ps. nou wag ek vir Mnr Ian se RR wanneer hy eendag terugkeer vanuit Namibia ...

Is hy alleen Nam toe of is daai snor waaraan die kort ronde mannetjie vas gegroei het weer saam? ;) >:D :lol8:

LOL!  Ja, Oupa Allen is weer Oupa geword, dws daar was geen tyd vir bike ry Nam toe hierdie jaar.

Daai RR volg eers oor 'n paar weke, erens in die Nam stof wat my gevolg het is my kamera...

 
Ian in Great Brak River said:
Dankie Mnr. XR vir die lekker geselskap en saamry .... ek kou nogsteeds aan daai bleddie Donkie vir Eland breedie.

Jy het my net-net oordoen met daai 1000km dag ... ekke maar net 975 vanaf Springbok tot in Groot Brak.

8)

:thumleft: :lol8:

Ons maak dv weer so, maar die keer wil ek entuit saam!!
Lyk my die marathon laaste dag is standaard as mens alleen ry ...  :deal:
 
Nice little ride. thanks for the share. Ya was moer diff to not do the trip this year. hart blooi nog. hehehe
 
Top