101 Pictures - 2000 Solo k's; 400 Dual k's and 300 Crazy k's ...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Skolla said:
Lekker gewees die samesyn en al die k.kpraat,groot kuier gewees :lol8:
:thumleft: :lol8:

Rider39 said:
Dankie Hannes, dit was lekker om weer saam te kon ry.
Mooi fotos :thumleft: ;) :ricky:
:thumleft:  Hoop ons kan gouer as later weer so maak!!

Jakkals said:
Lekker Hannes, jy het 'n lekker trippie gery en daar is niks lekkerder as om so trip solo te doen nie, lekker kop skoon maak.  :thumleft:

Ek is ook baie bly dat jy jou trip op so geselige noot kon afsluit saam met vriendelike mense, ons het spesiaal Klipplaat toe gery om jou daar te ontmoet.  :imaposer: :imaposer: :imaposer:
Yeah right !!!  :lol8: :lol8:
Thanks ou Jakkals - was great !!!  :thumleft:

ChrisL - DUSTRIDERS said:
XRRX jy nog tevrede met jou besluit oor die 800 adv?
Verkies jy nog steeds die Twin? (ok jy is n Honda man,maar as jy nie was nie)?

Daai oos vrystaat moet ek nog loop kyk. :drif:
:thumleft: Jip Chris - ek baie tevrede!
Oor die AT - maak nie saak wat jou smaak of voorkeur is nie - die AT is net in 'n ander liga as die BM !!!  ;) Maar die BM is in sy eie reg 'n baie lekker bike!  :thumleft:

Jy kan gerus die Oos Vrystaat loop ry - jy sal nie spyt wees nie!!!  :biggrin:
 
Lekker man :ricky:
Thanks for sharing :thumleft:
 
awesome ride report fantastic pictures well done beautiful country we have
 
Ja baie dankie vir die deel. Hoop die volgende trip is almal teenwoordig. Mooi ry  :thumleft: :ricky:
 
Top