Dewald 1
Pack Dog
Hi kerels.Hoop julle slimmer ouens kan help.My 1150GS 2001, staan baie skuins as hy op die "sidestand" is.Ek het gemeet en die stand en bracket tussen die raam en stand is standard.Ek het dieselfde probleem op Dakar gehad,moes die stand af sny en stuk in las.Is daar nie n makliker oplossing nie?As ek kit agter op het en ek gaan op n skuinste staan gaan die bike om neuk.Thx.