19 & 20 April Ceres Karoo-7weekspoort-kleinkaroo (GRONDPAAIE)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Riebeeker

Race Dog
Joined
Mar 16, 2008
Messages
3,812
Reaction score
0
Location
Riebeek Kasteel
Bike
AJS (all models)
Ons beplan om die roete die naweek te ry. Ons slaap in 7-weekspoort oor in die veld sonder geriewe en Sondag doen ons die Rooiberg pas terug. Ons vertrek Saterdag-oggend 06H30 vanaf Riebeek Kasteel so as jy wil saam gaan is jy welkom.
 
Top