1963 BMW R27

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Karoobossie

Pack Dog
Joined
Mar 6, 2011
Messages
98
Reaction score
0
Location
Strand, South Africa
Bike
Kawasaki KLE 500
Jis jis jis! Tyd het gekom en my oupa het uiteindelik my erfstuk vir my gegee of wel sy is nog oppad hehehe

Oh ja en voor iemand dink my oupa is oorlede en dis lelik van my om so gelukkig daaroor te wees! Hy ry nogsteeds sy bakkie in die veld en dorp van Calvinia rond.

Wel terug na die topic toe.

Ek gaan haal haar nou volgende maand(om presies te wees...... die 6de augustus as alles reg uitwerk  :ricky:) by my oupa en dan is die die proses van netjies maak en registreur............
Hoe doen ek dit?
Waar doen ek dit?
Wat alles word benodig?
Wat gaan dit kos?
Bo genoemde vrae is alles oor registrasie

Asseblief mense die bike is my hart se punt en hou baie sentimenteule waarde vir my, ek wil haar nie net mooi maak en in die hoek gaan bere nie, ek wil ten minste een maal 'n week met haar gaan ry ook.

Kan iemand my help en inlig asseblief
 
Top