• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

2005 Kawasaki KLE for sale (Sold)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Big E

Race Dog
Joined
May 15, 2008
Messages
2,268
Reaction score
566
Location
Port Elizabeth
Bike
BMW R1200GS Adventure
Dis met 'n swaer hart wat ek dit se, maar sekere dinge moet gedoen word en ek sal my trustee stead moet verkoop.

Die specs is soos volg.

2005, Kawasaki KLE 500.

25000km op die klok.

FSH (elke 5000km is die olie en olie filter vervang, die manual vereis elke 7500km)

'n Paar krap merke aan die linker kant se voorste vendor, maar kan maklik uitgebuff word.

Daar is handle bar raisers op, wat lekker is vir lang ouens.

Die agter wiel is brand spanken new, ek moes dit op sit vir die toets.

Ek sal ook ‚n top box saam gee.

R28K met RWC

Ek sal leter pics post as ek die Photo-bucket ding uit-gefigure het.
 
Top