• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

2008 Full Spec 1200GS for sale - 85 k final price drop

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Nox

Pack Dog
Joined
Aug 26, 2008
Messages
437
Reaction score
1
Location
Adelaide
Bike
BMW R1200GS
Hi Almal,

Ek het `n 2008 1200GS wat ek wil verkoop. Die bike is blou en het 51 000 km op die clock.

Ek het `n nuwe tripple black gekoop en daarom is die een in die mark, om eerlik te wees is die bike mooier as my nuwe een, maar ek wou `n DOHC gehad het.

Die bike het al sy boekies sleutels ens.

Ek het die Tripple Black se bande laat op trek so hy het `n nuwe stel tekkies aan.
Bike het sy 50 000 km diens gehad op 50 800 km.

Dit beteken dat die volgende eienaar kan klim en ry sonder probleme.

Extras:
Fender Extendor
Cockpit cover
Cylinder Head protectors
GS Adv Wind deflectors
Large foot pegs

Hy is vol spec en het al die goodies, ESA, ABS, Heated Grips ens.

Ek is vol bollie so ek kyk mooi na my bike, buiten die gewone dienste is die volgende ook gedoen:

Engin olie en filter is elke 5000 km vervang:
Diff Olie elke 10 000km.
Ratkas olie ook elke 10 000km.

PM my as julle belangstel.

Prys - R85000 nie onderhandelbaar nie

Cheers
 

Attachments

  • IMG_6260.jpg
    IMG_6260.jpg
    177.3 KB · Views: 1,611
  • IMG_6261.jpg
    IMG_6261.jpg
    87 KB · Views: 1,598
  • IMG_6262.jpg
    IMG_6262.jpg
    59.1 KB · Views: 1,604
  • IMG_6263.jpg
    IMG_6263.jpg
    110 KB · Views: 1,603
  • IMG_6264.jpg
    IMG_6264.jpg
    172.3 KB · Views: 1,615
  • IMG_6265.jpg
    IMG_6265.jpg
    85.5 KB · Views: 1,597
  • IMG_6266.jpg
    IMG_6266.jpg
    58.9 KB · Views: 1,599
  • IMG_6267.jpg
    IMG_6267.jpg
    106.7 KB · Views: 1,599
  • IMG_6269.jpg
    IMG_6269.jpg
    62.8 KB · Views: 1,581
  • IMG_6271.jpg
    IMG_6271.jpg
    86.4 KB · Views: 1,575
Top