Dirt Compatible
Pack Dog
Ek kan begin deur te noem dat 'n staalborsel dalk die vrind se jeuk sou kon uitsort, maar as jy 'n bike wil koop vir een trip en dan vir die jaar laat rus...is dit jou keuse.
Iemand anders sal wel voordeel trek uit 2318km !! op die klok.
Die is 'n full spec bike met al die ABS, Heated grips, Traction control, Tire pressure control.
Ekstras aangebring is die Tappet protection covers, wide footpegs, headlight protector.
Conti Attack bande met omtrent 80% oor.
Die prys is R148 000. By die prys ingesluit is die "annual service" om te voldoen aan die fabriekswaarborg waaronder die fiets nog is.
Prys is OHB.