2017 Trip trough Northern Cape and quick spin trough Namibie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

JK

Race Dog
Joined
May 9, 2011
Messages
3,865
Reaction score
309
Bike
KTM 890 Adventure R
Hello Honne soek bitjan input vannie manne wat hierrie werelde ken.
1ste Dag Vanaf JHB op die aaklige swart goed tot by Groblershoop
2nd Dag oppie grond Van Kheis deur Kendhard tot op Poffadder
3de Dag van Pofadder oppie grond via Gamoep en Kammieskroon tot op Hondeklipbaai
4de Dag van Honneklip tot op Sendelingsdfrift of Rosh Pinah. Grondpad meestal en dissie daai ene langs die see nie. Bietjie meer inland toe.
5de Dag van Sendlings of Rosh Pina na Canyon Roadhouse.
6de Dag van die Roadhouse af na die Canyon uitkykpunt en dan vinnig in by Ais Ais en dan weer uit by Noordoewer/Vioolsdrift tot by Steinkopf
7de Dag Steinkopf via die Richtersveld 4x4 en Pella tot by Augrabies.
8ste Dag Augrabies terrug na JHB op die aaklige swart goed weer.
 

Attachments

  • Dag2.png
    Dag2.png
    457.3 KB
  • Dag3.png
    Dag3.png
    362.7 KB
  • Dag4.png
    Dag4.png
    300.4 KB
  • Dag5.png
    Dag5.png
    384 KB
  • Dag6.png
    Dag6.png
    382.8 KB
  • Dag7.png
    Dag7.png
    394.9 KB
Top