3500 km for a Skaapkop...en honeymoon.. en karretjie kyk en die Arende en ...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Ek is uitgerus, het glad die week 2 oggende 6h00 opgestaan. Kies julle die droee naweek en laat weet. Sanna kan, en ek sal nie teestribbel nie
 
Dit was lekker om weer saam met julle almal te ry.  Ek het die report geniet.
 
Kan sien jy het nie mooi opgelet in die klas nie.
Watter bike was EERSTE op Gouda daai naweek ?
Watter bike was EERSTE by die padstal daai naweek ?
Watter bike was EERSTE reg om te ry daai naweek ?

Kom kom nou... jy is mos nie regtig so dom nie of is jy ?

Begin nou al meer wonder hoekom my dogter jou getrou het.  :peepwall: :imaposer:
 
VaalBaas said:
Vis Arend said:
VaalBaas said:
Ek is uitgerus, het glad die week 2 oggende 6h00 opgestaan. Kies julle die droee naweek en laat weet. Sanna kan, en ek sal nie teestribbel nie

Kom wys bietjie gesig by die een. 

https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=179660.0

:peepwall:

Bietjie wyd vir 3 dae se jy.... jy moes maar daai witte gekoop het... dan was dit geen problem gewees nie.  :pot: :peepwall: :imaposer:

Ek werk maar vir 'n kakerige baas - tipiese soort. Sal Maandag kan afkry, maar dit is bietjie wyd vir 3 dae :'( :ricky:
 
Weer vroeg oggend aan die gang sien ek,  :patch:

Die Jakkals op 'n Hardley Rideble,,,,,,,,,, never, het eendag een gery vanaf Ladismith na George, glad nie my manier van om tyd om te kry nie.  :imaposer: :imaposer:
 
woody1 said:
Kan sien jy het nie mooi opgelet in die klas nie.
Watter bike was EERSTE op Gouda daai naweek ?
Watter bike was EERSTE by die padstal daai naweek ?
Watter bike was EERSTE reg om te ry daai naweek ?

Kom kom nou... jy is mos nie regtig so dom nie of is jy ?

Begin nou al meer wonder hoekom my dogter jou getrou het.  :peepwall: :imaposer:

Ok Ok, ek bly maar eerder stil, ook net om die vrede in die familie te bewaar.  :imaposer: :imaposer:
 
Jakkals said:

Stem.  Ons sal nie die feite gee nie.  Soos ons het nie geweet hy kom af nie ens.  :peepwall: :pot:
 
...so daar was nie 'n resies nie  >:D ???  -    nie seker nie, gaan kyk bietjie terug. Jy was net nie wakker nie :pot:
 
Top