Is daar 'n aftermarket sensor beskikbaar en wat is part nommer? Ek het Saterdag 'n draai gery en agter gekom die fans kom nie aan nie. Sensor uitgeplug en ge short en die fans loop so die probleem lê by die sensor. Nuwe een kos R650 en ek glo 'n aftermarket part behoort seker so by die R200 te wees?