A moerse warm trip na Heroldsbraai

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

cassiebotha

Race Dog
Joined
Nov 17, 2009
Messages
1,265
Reaction score
0
Location
George
Bike
Kawasaki KLX 400SR
www.cassierides.blogspot.com

Well this is not Sunday nor Saturday. This is Monday and this is a small farm town called George. The grade is 46 or 64 Degrees celcius (depend how you want to feel it)
Well I got a "oproep" on my blueberry and it was Dirk asking me if we must go and take a dip in the sea after work. We came up with a brilliant plan to quickly take the bikes to heroldsbay and go swimming lengtes in the getye poel. So I decide to take my camera along to take some pictures for Wild Dog members who owns or who's holiday resort is Heroldsbay in December. Just to show them that there is still some bit of water left in the ocean and they don't have to worry about coming this December to find no sea water to swim in. Believe me there is moerse baie water still in the ocean. I have proof !!!!!

1002693.png

Here me and Dirk is posing for a photo before the trip. By this time is was papnat from the sweat. So I decided to ride with my draf klere.

We decided not to take any gravel because we wanted water asap. We head out towards Heroldsbay going via Blanco past the George International Airport straight to Herolds Bay. Not time for photos along the way because rain was on it's way and darkness started to fall.

1002697t.jpg

Approaching Herolds Bay from the Top going down via the pavement road directly to the beach with Voelklip in the backround

1002698.jpg

Approaching the Beach. We lived here for more than 20 Years and it's still as beautiful

1002699.jpg

Here you can see that the beach is empty without the Gautengers. Julle moet terugkom there is nothing going on here during the year. Julle maak die plek exiting!!

1002700j.jpg


1002701.jpg

Dirk decided to take a photograph of my ATGATT.

1002702g.jpg


Here we stopped at the getye poel to swim some lengtes. Dirk forgot his swimming gear so I decided to go for a lekker swim. The poel was full of people and while I was swimming from point to point some girl was managing to always be in my way. Remember I swim vinnig and can't get interrupted while i concentrate. But from time to time i just felt "hare" so I had to stop and then suddenly I hear "oops jammer" Now with my routing interrupted from time to time I just focussed on finishing swimming and to enjoy the sunny weather

1002703.jpg

The beroemde Tidal pool where everybody swim kaalgat at new years...Every new years

1002704.jpg

View facing Voelklip. Some people mistaken the name for Voelkop but it's actually Voelklip.

1002705r.jpg

Look at this notice board on the getye poel...!!!!

1002707i.jpg


Now it was time to drive back home.
When we approached george in Pitch black darkness we saw spectacular thunderstorms over the outeniqua mountains. Now with salt in my hair and the opportunity to swim in the pool made me feel like a new sikspens

Thanks Dirk for the quick drive to herolds Bay.

 
On the phone cant see pics but this guy is just plain legend... Or another of Fugly's creations...
 
Thanks for the invite Cassie. Sorry I couldn't make it today. Very busy!!!
 
love daai wereld,

hou 30 jaar al daar vakansie en laaste 14 jaar bly ouers op George. My pa man het 'n vis en chips shop daar in CAW.

altyd lekker om fotos van daai plek te sien.
 
Ek bring bietjie van die suid kaap na gauteng se wereld met fotos.  Ek doen dit want my neef wil graag op photobucket sien wat ek aanvang. Hy het my mooi gevra as ek ry met die bike na plekke soos heroldsbaai moet ek fotos neem en dit op die internet sit.  Ek sal volg keer vroeer ry en mooier lig fotos neem van Heroldsbaai
 
Boerie said:
love daai wereld,

hou 30 jaar al daar vakansie en laaste 14 jaar bly ouers op George. My pa man het 'n vis en chips shop daar in CAW.

altyd lekker om fotos van daai plek te sien.



Watter een, miskien kan ons hulle ondersteun??
 
Lekker Cassie, top ATGATT!

Het al my kindervakansies daar deurgebring.  Kan amper ons ou vakansie woonstel in jou vierde foto sien.  Kry ek darem nou lekker nostalgie!
 
Smidty said:
Boerie said:
love daai wereld,

hou 30 jaar al daar vakansie en laaste 14 jaar bly ouers op George. My pa man het 'n vis en chips shop daar in CAW.

altyd lekker om fotos van daai plek te sien.



Watter een, miskien kan ons hulle ondersteun??

+1
 
Ons het al die jare daar bo in Voelklip straat gebly.  daarso om die skerp draai wat lyk of jy in die see in ry.  My ouers het ook 'n erf gehad daar by die sement trappe as jy heel onder by slaapplek straat kom waar die cul de sac is.  Dit lyk my hulle soek weer 'n erf oor 2 jaar weer  daar bo in Voelklip Straat
huis3.jpg
  Die gemors met die wit huis was dat hy elke 2 jaar moes verf gekry het.  Toe hulle op pensioen gegaan het was die huis te groot en verkoop die huis toe. 

Het julle mense geken daarso?  Ek weet van tannie Mell walton wat jare lank Dolphins View Gastehuis op die strand besit het en nou bo nog 'n plekkie het.  Ek was juis vandag by haar.  haar Oupa het die erwe van die Urbans uitgekoop om hulle tente op die strand te kan opslaan.  Dis hoekom die erwe vandag nog so baie klein en op mekaar is omdat dit uitgemeet is vir tent plek.  Jis sy het baie fotos van heroldsbaai.  Ek sal vir haar vra dan scan ek dit in en wys dit op die forum.  Die berge lyk dieselfde maar daar is net sand en tente
 
Die wat sal kan onthou paaar jaar gelede.  Die ikoon van Heroldsbaai was oom flip van die hotel en die bar asook sy moerse groot Maltese poedel wat hoer as 'n X5 was altyd by die getye poel gaan swem het op 'n sekere tyd tussen 1 en 2 uur elke middag
 
Caspaas jys ñ legend man like jou manier om die alledaagse dinge vir ons te vertel goeie werk
 
Dankie Zetman ek moet maar allerdagse trips maar as 'n avontuur maak want george se tipe geld hou jou gecap net om rond te ry in die area.  TR, Smithy,Smitdey,Pad,TR,TR,Tannie Rene en Dr Dirt, Gryth en almal met die big budgets is gemaakte ouens en hulle kan ware ride reports lewer.  Ek tap maar die avontuur uit die low budget rides uit
 
cassiebotha said:
Waar is +1 want ek is juis lus vir vis en chips more aand?




Ai Cassie, ons wil weet waar is jou ouers se vis en chips winkel  :laughing4:
 
Hi Smithy nee my ouers het nie vis en chips winkel nie maar die oom wat reply het om my ride report se ouers het 'n vis en chips winkel.    :)
baie dankie ek gaan gou nedbank toe om te sien hoe my paaiemente gaan daal op daai goeie KLR koop.  Dis nogal mooi kleur en dit het die oranje wat lyk soos 'n ktm op die koplig (amper soos Dusty se bike)
 
Cassie is legend and adventure is to be found anywhere for those who care to look
 
cassiebotha said:
Waar is +1 want ek is juis lus vir vis en chips more aand?

Fish Palace Sandkraal weg reg oorkant Cornwall polisie stasie. Gaan oortuig bietjie die ouman om 'n DS te koop :) Dink nie hy gaan baie nodig he nie  :mwink:
 
cool man sal oom probeer oortuig. reg oorkant conville polisie st
 
Cassie jy skuld my 'n dop  :imaposer:    :imaposer:
 
cassiebotha said:
Waar is +1 want ek is juis lus vir vis en chips more aand?
Cassie jy laat my so lekker lag, dankie    :imaposer:


cassiebotha said:
  TR, Smithy,Smitdey,Pad,TR,TR,Tannie Rene en Dr Dirt, Gryth en almal met die big budgets is gemaakte ouens en hulle kan ware ride reports lewer. 
Los nou asb die "Tannie" storie  :deal:  :deal:
 
Top