A SHORT DAUGHTER AND FATHER RIDE.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
:thumleft: Lekker man, wish I was close to the scenes there! Beauty!
 
Wat 'n voorreg  :thumleft:

Somtyds aanvaar on sdie kinders as maar net deel vd huis  ;D
 
Mooi man. Lekker om saam met die kinders te ry. Ek en Francois gaan more weer so bietjie die pad vat. Net weer wys die witte is vinniger as die bloue.  :laughing4:
 
On sit houka vannaand hier in Badplaas, so 730km trip vandag, more is dit Nelspruit, Witrivier en Sabie omgewing.  :biggrin:
 
As jy draai en MISKIEN 'n Passpoort het kan jy kom inloer in Brakpan.... slaapplek is hier baie.
Anders moet jy vasbyt tot Saterdag as Sabie sy Dorp van SA status vier.
Mooi ry en geniet daai omgewing.
 
Ry weer lekker rond ne Vissies! Awesome pics. Must be mom's influence???

Wanneer is die operasie om daai bijoniese knie in te sit????
 
Such a nice experience for a daughter and a Dad.
Lovely scenery of the coastline.......never been there but definitely looks like a 'must do'.  Well done.
 
Dit is maar lekker om die wat ons passie is met ons nageslag te kan deel.  :thumleft:

Lekker ry Louie en wees veilig en geniet die rondry :ricky:
 
Top