Got a serious adrenalin rush just watching this video. Well done Losper and Michiel. And to think I trusted Losper with my route planning for the Lesotho trip??? What was I thinking man??? :ricky:
Heimer said:Ek beskuit my vir daai pas
O - en Michiel - nice om jou op die forum te sien weer. :thumleft:
JC said:nice video Michiel. Het jy ene sonder musiek? dit sal flippen lekker wees om die engine te hoor om 'n beter idee te kry waar jy clutch en rev.
Michiel said:JC said:nice video Michiel. Het jy ene sonder musiek? dit sal flippen lekker wees om die engine te hoor om 'n beter idee te kry waar jy clutch en rev.
Jy het 'n punt. Die "original" soundtrack sal mens 'n beter idee gee van wat daar gebeur het omdat die bike engines en hygende ryers ook tot die
atmosveer bydra. Die probleem met helmet of soogenaamde action kameras ia dat die klank ten beste baie swak is. Die kamera wat teen jou body
armour skuur en teen takke kap help ook nie. Ek probeer altyd 'n bietjie van die oorspronklikke klank inbring waar dit die video komplimenteer.
GEE-SH said:Respect - Maar jy moer seer sekerlik daai bikes weg na die tyd!!!
Losper said:GEE-SH said:Respect - Maar jy moer seer sekerlik daai bikes weg na die tyd!!!
Gee-sh, die bikes werk baie baie hard. Dit beteken dat die bikes baie onderhoud benodig.
My 300 en my seun se 200 word amper elke Maandag by my KTM dealer ingeboek vir repairs.
As die bikes nie by die dealer is nie diens ons die bikes self, dit vat baie tyd en kos natuurlik ook geld maar "who cares" ons geniet ons sport en kan nie genoeg daarvan kry nie.
Ons ry maksimum 1 jaar met so 'n bike en dan moet ons hom vervang.
Maar dit is nie net die bikes nie maar ook die ryers wat hard werk, ek het verlede jaar 'n moeilike jaar gehad, was 3 keer in die hospitaal.
Hierdie naweek gaan ons weer Lesotho toe vir nog 'n "op-fcok" sessie, yihaaa!! :thumleft:
Ons sal volgende week weer 'n lekker video post.
Enter your email address to join: