After market pype

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

hondsekierie

Race Dog
Joined
May 18, 2008
Messages
4,608
Reaction score
9
Location
Gauteng
Bike
KTM 950 SE
Enige van julle dalk vir my n stel aftermarket pype of ken julle dalk iemand wat so iets het??  Hy kan maar effe gebruik wees maar ook nou nie faktap nie.  Dis vir my SE en het ander connector piece as Adv - as jy die connector piece het sal dit net n bonus wees.

Verkieslik een van die ouer soort met die tottie, nie die carbon fibre tip tipe goed - as julle weet wat ek bedoel.

Laat weet seblief per PM of sommer hier

Thanks
 
Top