Any ideas?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Edp

Pack Dog
Joined
May 28, 2010
Messages
109
Reaction score
0
Location
Port Elizabeth - EC
Bike
AJS (all models)
Middag, enige idees.  soek 'n nuwe roete, een aand oorslaap so +-400 / 500km per dag van PE af, baie grond. Het die Baviaans en Grootrivier al baie gery. Gedink in 'n noord- en oostelike rigting van PE af.  Alle inligting i.v.m. roetes/kampeerplek/ B & B sal waardeer word.

Baie dankie, Etienne
 
Top