danielsaaiman
Pack Dog
Ons het altwee verlof ingesit verlede Vrydag en die pad gevat vanaf die Paarl. Op die Berg, Katbakkies Pass, Roosterkoek burgers by Tankwa Padstal. Padstal tot Apollo de Karoo. Drink whiskey, speel pool en neem klomp fotos. Paula en Hannes is awesome. Volgende oggend vroeg op. Ouberg pas, lekker pad na Sutherland. Lam burgers by The Whitehouse, eienaar slightly moeilik, dalk hou hy nie van bikers nie. Vat die verkeerde pad na Merweville, kan nie daar deur, 100km ompad. Terug Sutherland toe. Kry die regte pad en skiet deur tot in Merweville. Slaap by Die Ou Winkeltjie. Volgende oggend grondpad tot by N1. Springbok burgers by Matjiesfontein. Lekker!