BABOON'S PASS 14-16,17,18 DEC

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
I read this rr it seems a bit late...  :3some:

It seems that posts have been deleted which makes this thread a bit of a waste for me, given that it seems there are gaps, which I would have liked to see.

I joined SGB this weekend on the ride, also on a 300, but own a 1200 gs as well.

I agree that the guys who attempted the ride really made good progress! Well done!

I just want to understand why it seems that posts were deleted, the debate is in all probability what made the post, it would be similar to an argument about whether a 990, 1190 or 1200 is the best bike!  We all know the 1200 is best, but the debate is sooo lekker!!! (I am just joking about the 1200, appliction and preference will determine what works best for you as rider.)

May I propose that someone attempts free fall in 2014 on a proper 2 cylinder dual sport bike and we keep the posts and the debate!!! :ricky:

I wont be joining though! Damages will cost too much!

Well done guys, apart from the deleted posts, a very good read!

a helicopter would be the best.

great ride.
 
ExploreSA said:
... Oh but now I cannot remember you being on this ride.  ::)  :lol8:

Nee wat, niks om te bewys nie...  :thumright:
 
Ek stem met jou saam AlwynGS. Jy het niks om te bewys nie.

Suggereer jy dalk dat ek en my pelle hierdie rit onderneem het om iets te bewys? Wel, dan sit jy die pot baie ver mis. Ons is almal verby die 40 en het niks om aan niemand te bewys nie. Lankal reeds in ons lewens bereik wat ons wou en nou doen ons dinge omdat ons dit geniet. Ons het hierdie rit gaan doen omdat ons lus was vir die pret wat dit sou meebring en om daardie groepsband verder te versterk, al sou dit beteken dat ons ook moes sweet.

Iemand wat weekliks of meer gereeld gym toe gaan. Doen hy dit ook om iets te bewys?

Is elke person se 'bucket list' dan ook om iets te bewys?

Iemand wat die kanaalpaaie, Skurweberg of Beestekraalpad gaan ry (soos jy so dikwels doen), is dit om iets te bewys?

Of probeer jy maar soos telkens in die verlede met jou jeugdige voortvarendheid en beterweterigheid om alles wat ek doen te kritiseer en af te breek?

O ja, en dan wag ek steeds om te lees van jou twee kante van hierdie Ride Report, Kom nou man, moenie 'n sissie wees nie. Put your money where your mouth is!
 
Hell of a ride. More pics please.

WTF guys complaining about equipment used and pushing and pulling.

What is the best bike for this trip? The one you own.  :deal:

And just because you own a GSA or KTM 950 plus and have the guts to try it, people want to shoot you down.

No guys. The Afrikaner mentality of not allowing your neighbour his spot in the sun does not belong on this forum.  :deal:

Any post not pertaining to this ride report should be deleted by the mods. Including this one.  :deal:

Riding advice and equipment selection belongs on the other threads.
 
Pleco said:

:amazon:
 
What I really do like like many other WD's is photos, and not a link to a RR on another site but right here. That is the only thing that pisses me off and many alike, @#*! Links! If someone is a proud WD then post here on our site
 
THROTTLE JOCKEY said:

:komet:
 
Well done ExploreSA dit lyk my na n epic avontuur, maar ek gaan jou aan daai mod IDR verklaar vir lack of pics. Next time, gebruik n helmet cam dat ek ook kan sien hoe dit daar lyk, want ek dink nie ek gaan daar probeer indonner met my bike nie.
Nogmaals mooi gedaan!  :thumleft:
 
Well done guys. Impressive.

Pity about all the opinions posted here. ::)
 
TVB said:
What I really do like like many other WD's is photos, and not a link to a RR on another site but right here. That is the only thing that pisses me off and many alike, @#*! Links! If someone is a proud WD then post here on our site

Sjoe TVB, hoe antwoord ek jou nou?

Ek is op drie forums aktief en dis maar moeilik om op elkeen 'n RR te plaas wat spesifiek op daardie forum se kultuur geskoei is, vandaar die link wat almal kan besoek en dieselfde storie kry.

Tussen die sowat nege/tien persone wat die trip meegemaak het is seker meer as 300 foto's geneem en vele helmetcam videos gemaak. Ons het probeer om 'n 35 minute Bobbejaans video saam te flans, maar selfs dit is nie genoeg om die hele atmosfeer uit te beeld nie. In HD op 'n groot skerm is dit treffend maar dan so afgeskeep op youtube dat ek dit nie eers wil probeer nie. Youtube neem enige rukkerigheid in ag en stryk dit uit, so kry jy nie die gevoel van hoe klipperig die terrein werklik is nie.

Seker dan ook hoekom soveel negatiewe kommentaar oor ons trip ontvang is. Ja, die fietse is swaar en sekerlik nie die regte tool vir die job nie, maar watter ervaring was dit nie om met daardie ysters oor die berg te ry nie. Al is ons op die einde totaal uitgemergel maar steeds met 'n volle gelate gevoel.

As mens 'n taak die eerste keer aanpak sonder goeie beskikbare en betroubare leiding maak jy foute en hier het ons 'n paar gemaak wat gaan help met enige toekomstige ekstreem ritte wat nog onder die mou toegevou lê:
- Ons moes van vroegreeds energiedrankies gedrink het en deurgaans gedurende die trip
- Ons moes meer tyd toegelaat het. Hoewel ons die moontlikheid bespreek het om in die berg te slaap en het genoeg kos en tent saamgeneem, het ons te lank aangehou en ons energie heeltemal getap. Soveelso dat ons nie die volgende dag sou kon aangaan nie.
- Dit is steeds ons mening dat jy die Bobbejaan met 'n GS kan oorwin. Hoewel nie in die tye wat die plastics dit doen nie maar in die tyd wat vir jou gemaklik is. Die eerste 300m van die laaste 3km wat ons nie met die GSe gedoen het nie is gladnie onoorkombaar nie. Jy moet net vars wees en 'n dag daarvoor tot jou beskikking hê. Daardie 300m kan jy in 1.5h oorwin en dan is die trek anderkant Goliah's step heeltemal oorkombaar soos die eerste gedeelte van die pas. Ek weet, ek het dit met die 400 gery en twee keer met die Isuzu.
- Dis sal moewies wees om die trip saam 4x4 pelle te doen wat saam kuier.

Terug na die foto's. Ek het al voorheen die moontlikheid genoem dat die wat belangstel bymekaar kom en die foto's, videos en staaltjies saam geniet om 'n vuur, bier en braai. So kan ons mekaar sommer ontmoet ook! Ons woon aan die OosRand en ons stoep is groot genoeg vir vele.

Maak 'n lys dan maak ons 'n datum vas.

Top