Komin
Race Dog
Orangeswifty said:Hoekom sit Komin net 'n punt op die thead?
Wil hy dalk 'n punt bewys?
ot:
Dis solat ek al die nuwe replies (fouties) wat op die bash geneem is kan sien.
Dit sal dalk help want lyk nie of baie van julle te veel kan onthou van die bash self nie. :biggrin: