Back from the Van der Kloofbash !

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Jules said:
Will wait for Groenie's picture at that water feature to be posted,

And yes it is what you think it is!!

OK then, just to oblige   :biggrin:

Groenie has declared that 'river-pissing' has now become a common thing among the Dogs, and so had to come up with something better

ET VOILA!!!

The new Koffiefontein fontein has come into being

This is the slightly tamer version... the other pic will result in me being banned for posting "forbidden pink bits"  >:D

Oh yes, back home safely as well.

Thanks to my riding buddies CHorse, Groenie and Jules for a good weekend, and thanks to the organisers for a lekker bash

Attachments

  • Groenie-K-fntn.jpg
    Groenie-K-fntn.jpg
    292.4 KB
Milkybar said:
Pote said:
Milkybar said:
Bly om te hoor en te sien julle is veilig tuis.
Ek sal nog pics laai as ek kan uitfigure hoekom die kp's so hoog bly, maak nie saak hoe klein ek die foto's maak nie. Is al moedeloos gesukkel! :mad:
probeer hierdie program dit werk vir my
https://www.vso-software.fr/products/image_resizer/

Dankie Pote - ek het opgegradeer en die nuwe selfoon neem 12 MP foto's, dan is daar nog 'n klomp goed wat nie die foto's wil verander nie! Gaan dit probeer en hopelik more-oggend ons micro-bash turning into a mini bash into a Full blown bash pics opsit! :thumleft:
is dit die nuwe Nokia N8? ek soek ook 1 maar is blykbaar nog nie beskikbaar nie
 
Got home half an hour ago.
It was not a clean run back! :biggrin:
Thanks to everyone that helped with the organizing of the Bash.
Met losts of new people.
The meat was great!! :thumleft:
 
chrisL said:
Got home half an hour ago.
It was not a clean run back! :biggrin:
Thanks to everyone that helped with the organizing of the Bash.
Met losts of new people.
The meat was great!! :thumleft:
ek het gister by Francois gehoor jy het so bietjie probleme op getel, is alles darm OK?
 
Als opgefix. Thumbs up to Lynn Schroeder BMW in George. :thumleft:
Two hours after offloading my bike two bearings on my FD were replaced and I was on my way!
 
Ek wou nog altyd na n bash toe gegaan het, maar lyk my dis maar beter dat ek die een misgery het.

Dis maar swaar om die enigste nugter ou op n party te wees.

Cater die bash darem vir die nugter ouens ook, of is dit deesdae n verskoning om te drink?

Hoekom het julle nie liewer visstokke saamgevat en gaan "hengel" nie. Dan het julle mos n verskoning gehad om te gaan drink.

En om te dink party ouens het oor n duisend kilo's gery om te gaan gesuip raak! Het julle nie pubs waar julle bly nie?
 
Pleco said:

daar was sober mense ook Pleco....mense wat actually gaan bike ry het  saterdag....die bash gaan oor jou mede ryers geniet vir my, en dinge te doen wat jy in gemeen het...as dit dan vir sommiges saamdrink is...is dit ook seker goed?Kom gerus na die volgende ene,, en doen net wat jy lus is voor... :thumleft:
 
nog so paar random pics
 
Attachments

  • DSC09434 [1024x768].JPG
    DSC09434 [1024x768].JPG
    201.5 KB
  • DSC09445 [1024x768].JPG
    DSC09445 [1024x768].JPG
    126 KB
  • DSC09490 [1024x768].JPG
    DSC09490 [1024x768].JPG
    163.3 KB
  • DSC09491 [1024x768].JPG
    DSC09491 [1024x768].JPG
    257.7 KB
  • DSC09492 [1024x768].JPG
    DSC09492 [1024x768].JPG
    181 KB
Pleco said:
Ek wou nog altyd na n bash toe gegaan het, maar lyk my dis maar beter dat ek die een misgery het.

Dis maar swaar om die enigste nugter ou op n party te wees.

Cater die bash darem vir die nugter ouens ook, of is dit deesdae n verskoning om te drink?

Hoekom het julle nie liewer visstokke saamgevat en gaan "hengel" nie. Dan het julle mos n verskoning gehad om te gaan drink.

En om te dink party ouens het oor n duisend kilo's gery om te gaan gesuip raak! Het julle nie pubs waar julle bly nie?

Pleco, dit is soos laurika gese het. Die bash is daar vir almal, die wat kuier, die wat drink, die wat ry, die wat nugter bly die hele lot. Die enigste manier om werklik uit te vis wat aangaan is om een by te ween, as jy nie daarvan hou nie kan jy altyd pak en ry.

Dit is my 3de National Bash en ek het laasjaar afgery na die EC Bash toe. Die bashes bly steeds die beste plek om die gesigte en persoonlikhede agter die forum avatar en naam te ontmoet.
 
Thanks to all for a great bash  :thumleft: and a special word of thanks to everyone who helped with the arrangements...fantastic job!

Had such a good ride, both there and back, could not have asked for better company, better roads, better towns, better beer, better food...thanks Trailblazer, Groenie and Jules for 1600km of FUN  :ricky:
 
Adventurer said:
JourneyMan said:
hehe. Did you remember to bring your name Raka?  :pot: :biggrin:

Awesome party. Thanks to all who attended en dat julle so soet is.  :biggrin:

Bike Rally? WTF? The rally okes will kill us if they find out we did not keep their name high. :imaposer:

Haha, this sign was posted all round town....hope the residents weren't too upset... :biggrin:
I did have some resident commenting that we sprayed silver pain all over the road....we all saw that silver trail leading to the campsite....had to correct the oke....

Apt surname 8)
 
Lyk my daar is mense wat ander altyd wil aanvat as hulle hulself geniet ::)

Gaan leef jou eie lewe Pleco :tool: of neem deel om te sien waaroor dit gaan voor jy kommentaar lewer.

Daar was baie mense wat hulself geniet het sonder om te drink of dronk te word.

Selfde geld vir die  :jerk: wat gekla het omdat mense opskep vir 'n groep van 8 en toe agteraf aanmerkings maak - hierdie is spesinjaal vir jou:

:thefinger:
 
stadig nou manne laat ons nou nie die lekker fred begin opf*k nie
 
Attachments

  • DSC09497 [800x600].jpg
    DSC09497 [800x600].jpg
    60.7 KB
At last my liver can take a rest.

Thanks to all who organized – dit was befork.

Herewith a few of my photo’s

Serious kuiering starting

IMG_2408_.jpg

Welsh saying Hi

IMG_2413_.jpg

Our Commodoor checking out the horizon

IMG_2416_.jpg

Enjoying the water

IMG_2424_.jpg

IMG_2426_.jpg

IDR following Groenies sample

IMG_2427_.jpg

IDR following more of Groenies sample – no sorry Groenie seldom pass out

IMG_2434_.jpg

HentieBm checking that all remains intact

IMG_2435_.jpg

My nominee for 1st prize

IMG_2445_.jpg

IMG_2446_.jpg

Some Koppe also present

IMG_2437_.jpg

Laurika not looking impressed

IMG_2432_.jpg

This oke had the most beautiful sister

IMG_2438_.jpg

More friends

IMG_2433_.jpg

IMG_2431_.jpg

IMG_2447_.jpg

IMG_2448_.jpg

IMG_2449_.jpg

IMG_2441_.jpg

That's all from me. Thanks to all - also the ride back, very entertaining.  :3some:
 
Pleco said:
Ek wou nog altyd na n bash toe gegaan het, maar lyk my dis maar beter dat ek die een misgery het.

Dis maar swaar om die enigste nugter ou op n party te wees.

Cater die bash darem vir die nugter ouens ook, of is dit deesdae n verskoning om te drink?

Hoekom het julle nie liewer visstokke saamgevat en gaan "hengel" nie. Dan het julle mos n verskoning gehad om te gaan drink.

En om te dink party ouens het oor n duisend kilo's gery om te gaan gesuip raak! Het julle nie pubs waar julle bly nie?

Miskien moet jy 'n bash bywoon en vir jouself besluit.
Jou selfbekakking pas nie hierdie thread nie, begin 'n nuwe in R&P
 
Pleco said:
Ek wou nog altyd na n bash toe gegaan het, maar lyk my dis maar beter dat ek die een misgery het.

Dis maar swaar om die enigste nugter ou op n party te wees.

Cater die bash darem vir die nugter ouens ook, of is dit deesdae n verskoning om te drink?

Hoekom het julle nie liewer visstokke saamgevat en gaan "hengel" nie. Dan het julle mos n verskoning gehad om te gaan drink.

En om te dink party ouens het oor n duisend kilo's gery om te gaan gesuip raak! Het julle nie pubs waar julle bly nie?

You always get one!! ::)
 
Top