Baviaans - Beste tyd van die jaar??

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Crankshaft

Race Dog
Joined
May 26, 2013
Messages
1,949
Reaction score
471
Location
Brackenfell
Bike
AJS (all models)
Ek en n paar manne dink daaraan om die trippie te doen vanaf Willowmore se kant af. Sal verkies om so min as moontlik goed saam te ry soos bv tente ens.

1. Wat sal julle sê is die beste tyd van die jaar?
2. Het gedink om oor te slaap by Doringkloof 4x4 bush camp. Is dit n goeie opsie?
3. Waar is die laaste plej wat n man kan petrol kry? De Rust??

Dankie
 
Top