Begin van ñ langnaweek!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Mar 26, 2012
Messages
2,896
Reaction score
1,272
Location
Oudtshoorn
Bike
AJS (all models)
Wil net vir die wat nie lang naweek het nie sê, moremiddag is dit ñ langnaweek van bike ry vir my en pillion! Reen, wind, koue...ons gaan bike ry.

Seweweekspoort
Tankwa
Calvinia
Weskus
Kaap
Route 62

Vir die ander wat ry, geniet dit! Dalk kruis ons paaie met iemand.
 
Top