Bekendstelling

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Twinman

Pack Dog
Joined
Sep 16, 2012
Messages
364
Reaction score
37
Location
Western Cape
Bike
BMW R1200GS
Hi  daar.  Laat  ek  gou  myself  bekendstel.  Ek  is  Kenneth  Uren  van  Robertson.  Ek  volg  julle  forum  al  'n rukkie  en  het al  ontsettend baie  geleer  by  julle  ouens. Het  so  3 maande  my  eerste bike gekoop 'n Africa  Twin.  Dis  sowaar 'n droom van  my wat
waar geword  het. Ek  ry al  heel lekker maar moet nog  ontsettend baie  leer veral grondpad ry. Kan  iemand dalk ' goeie acadamy aanbeveel waar beginners  soos  ek meer kan  leer oor grondpad ry? Groete aan  die  wildehonde  en  hou  aan met die goeie werk.
Groete. Kenneth Uren(Twinman)
 
Top