Klomp BettiesDoesn’t look like there is a shortage of bikes or parts in that shop!
View attachment 917728
View attachment 917729
View attachment 917731
View attachment 917732
View attachment 917734
View attachment 917736
Jaaaa....ag maar daai 1987 Tenere , dink ek, is basically maar net n frame en dalk front shocks, etc etc.Ek verstaan nie hoekom sy vir 'n 1980s bike moes gaan nie. Daar is vele thumpers wat meer "nuut" is itv parts availability.
Plaas kry sy 'n DR650.
Soms, wel meestal, praat jy net te veel twak.I am already worried about that poor Yamaha.
Our little wanna-be pie-eater has mos found out that to gain lots of likes and followers from sukkelaars, you have to be [or actlike] a sukkelaar.
So now I wait anxiously for the first big breakdown from this motorcycle known to be able to finish a Dakar in standard form.
Must say, I must've watched a total of 5 min of her stuff in total.6 seasons, she is pretty legendary…
But alas, i dont watch -much-….
Its the CLICKBAIT titles that get me… (not the worthy content…)
…Lizards ate my Lunch…!
…a Headhunter chewed my Gear Lever…!
…i was nearly DECAPITATED! , (but feeling much better now…)!
Looks like those old belts are donors for the retro leather toolbags?
Wel, my maat, of jy dink ek praat tabak of nie, onze meisje het wel reggekry om een van die sterkte klein fietse se koppelaar uit te brand, en die raamSoms, wel meestal, praat jy net te veel twak.
Soos ek gesê het....Wel, my maat, of jy dink ek praat tabak of nie, onze meisje het wel reggekry om een van die sterkte klein fietse se koppelaar uit te brand, en die raam
in "twee te breek" [haar eie clickbait titel]
Beide gevalle was nie aan die begin van haar reise nie, maar aan die einde van haar laaste episodes.
Soos jy self gesê het,sy het tonne ondervinding opgedoen, dus moet n mens maar aanneem sy soek 'likes' en "followers' met die "breuke".
En watter soort "likes" en "followers" kry jy wat agter "breuke"aan is?
Sekerlik sukkelaars?
Mense wat "schadenfreude" najaag?
As ek reg onthou was dit nie sy wat die clutch gebrand het nie. 'n Man langs die pad het haar bike gevat en hom geboelie deur die modder. Sy het hom gevra om te stop toe sy besef het hy is besig om die clutch te brand.Wel, my maat, of jy dink ek praat tabak of nie, onze meisje het wel reggekry om een van die sterkte klein fietse se koppelaar uit te brand, en die raam
in "twee te breek" [haar eie clickbait titel]
Beide gevalle was nie aan die begin van haar reise nie, maar aan die einde van haar laaste episodes.
Soos jy self gesê het,sy het tonne ondervinding opgedoen, dus moet n mens maar aanneem sy soek 'likes' en "followers' met die "breuke".
En watter soort "likes" en "followers" kry jy wat agter "breuke"aan is?
Sekerlik sukkelaars?
Mense wat "schadenfreude" najaag?
Ek kyk baie eerder na Adam Riemann se videos.There are other woman doing RTW trips and youtubing it, and a few guys too. Why is there no feverish following of them on this forum?
Admit it, you guys are only interested in Itchy because, well, she make you itch.
*** sells, even if you only dream of it.
As jy jou gat uitleen skeit jy deur jou ribbes.......ou bybel gesegde.As ek reg onthou was dit nie sy wat die clutch gebrand het nie. 'n Man langs die pad het haar bike gevat en hom geboelie deur die modder. Sy het hom gevra om te stop toe sy besef het hy is besig om die clutch te brand.
View attachment 917845
Enter your email address to join: