Parkinoff
Race Dog
Eks besig om my fiets af te takel om die raam reg te trek of te vervang. Kom die enjin ratkas as n eenheid uit? Hoe maak n mens die uitlaat los daar waar dit aan die silinderkop vasmaak met daardie "fan" moer sonder om die moer se finne te breek?