AntonDP said:Hoekom sal 'n mens met 'n baie duur bike in die bosse en gate in bliksem............want ons kan.
ktm korporaal said:Baie jaloers! Seker my eie skuld! Gaan defnitief nie die volgende sondag-middag ride mis nie. Wanneer doen julle weer daai roete???
Wooly Bugger said:@Twister..........
awesome photographs! :thumleft:
what camera do you use?