eberhard
Race Dog
In Garsfonteinweg, oorkant die Pta-Oos hospitaal. By die kruising na die hospitaal. Moes tussen 19h30 en 20h00 gewees het (13/08). Ambulans was reeds op die toneel en het die personeel 'n swart sak oor die ryer se liggaam geplaas. Die fiets is geheel vernietig voor. Die tank, sitplek en agter wiel is nog daar. Ek kon nie 'n ander voertuig waarneem nie. Net die ambulans langs die pad. Dalk die ambulans?
Tragies. Dit skud 'n mens. Kon jy gewees het. Sterkte en gebede vir die familie en geliefdes.
Tragies. Dit skud 'n mens. Kon jy gewees het. Sterkte en gebede vir die familie en geliefdes.