B
BigEd
Guest
Joyride said:BigEd said:Joyride said:BigEd said:Ag ok, ek is net 'n bietjie jaloers... :
Ed, sit vir die Vara diefwering aan dan gaan ons weer. Ek is nog lank nie klaar met daai deel van die land nie.
Dis op my "to do" lys, maar heel bo is 'n job waar ek ten minste MAG verlof vat :
Hierdie is eintlik terapie. Dit word gedek onder siekverlof. >
Ja jou bliksem, vryf dit nou in, toe, vryf dit in...ek weet waar jy bly... :thumleft:
Ek het nie eers toestemming vir siekverlof nie :