Blast to the past detour: The Kalahari, Molopo and Verneukpan

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joyride said:
BigEd said:
Joyride said:
BigEd said:
Ag ok, ek is net 'n bietjie jaloers... ::)

Ed, sit vir die Vara diefwering aan dan gaan ons weer. Ek is nog lank nie klaar met daai deel van die land nie.

Dis op my "to do" lys, maar heel bo is 'n job waar ek ten minste MAG verlof vat ::)

Hierdie is eintlik terapie. Dit word gedek onder siekverlof. >:D

Ja jou bliksem, vryf dit nou in, toe, vryf dit in...ek weet waar jy bly... :thumleft:

Ek het nie eers toestemming vir siekverlof nie ::)
 
Lyk BAIE nice.

Daardie Verneukpan is darem ernstig plat!!
 
F@k Ed, wat het jy op jou CV geskryf?.....slave for hire :imaposer:

Operator said:
Lyk BAIE nice.

Daardie Verneukpan is darem ernstig plat!!

Oppies, maar hy mooi en stil en groot :drif:
 
Fantasties :thumleft:

Daai area is hoog op my lys. Ek check hom al lankal op die kaart...  ;D
 
Daar is niks wat by daar die natuurskoon en die lekker 2 spoor paadjies kom nie - man dit maak jou jare jonger voel dit is 'n wonderlike ervaring - ons mooi land Suid Afrika!!
 
Malibu said:
What a stunning report!  Really enjoyed the read and the pics!  Thanks!   :thumleft:

Thanks Malibu. It is difficult to choose from 1 400 photos trying to describe the magig
of the experience. I so love that parts of the country.
 
Definately on my list for next year.... getting too hot already for this one...  :-\

And yes, I know your predicament... and then the frustration of never having the pics REALLY showing what you saw... I love writing the ride reports, but the pics are always a drama for me! 
 
Ek is groen al was julle bruin (van die stof).

Baie nice report. Kan nie wag on die volgende een te lees nie.
 
Pragtig man!  Great report! :thumleft:

Parts of the Desert Run route there. Want to do that border riding between Middelpits and Molopo again. But without the DR traffic.  8)
 
JourneyMan said:

Heh, heh, jaa, the Zook DR's can be slow ;)

PS. Just kidding...
 
What a nice RR the pics great.... 8) 8)

Looks like a lot of fun on the pan....

So much riding to be done...... :D

Thanks guys for sharing.....

Just goes to show optimise those opportunities... :ricky: :ricky:
 
Jilaaik Buurman.....sien nou eers die Kwaai RR :thumleft: :thumleft: :thumleft:

Jule het regtig 'n frikking mooin trip gehad. Waar was ek dan toe julle op die trip was....... :patch: :patch: :patch: Ooooohhhh ja.....ek was besig om die dak op my huis te sit >:D >:D ;D

Sien Baie uit om weer nog 'n kwaai trip saam met julle te doen.
 
Joyride said:
growweblaar said:
Fantasties :thumleft:

Daai area is hoog op my lys. Ek check hom al lankal op die kaart...  ;D

Growwies, jy sal nie spyt wees nie. Daai rooi sand ruik vars en skoon my maat.
Jis hoe laat  verlang  jy my nou na daai wereld. Ek was dam self daar iop jou Deben  in die skool  toe ou Jan Perd  en Mondriek Straus nog daar was. Was daar in die koshuis,  tannie  Bettie  was die koshuismoeder.
 
Bring It On said:

Dit was een befonkte trippie daai. Ek sal dit enige tyd weer doen maar die keer moet jou prioriteite reg wees Buurman. Die dak is mos nou reg. :thumleft:

TAI said:
Joyride said:
growweblaar said:
Fantasties :thumleft:

Daai area is hoog op my lys. Ek check hom al lankal op die kaart...  ;D

Growwies, jy sal nie spyt wees nie. Daai rooi sand ruik vars en skoon my maat.
Jis hoe laat  verlang  jy my nou na daai wereld. Ek was dam self daar iop jou Deben  in die skool  toe ou Jan Perd  en Mondriek Straus nog daar was. Was daar in die koshuis,  tannie  Bettie  was die koshuismoeder.

Tai, ek was daar toe Mnr At Stander hoof en koshuisvader was en Tant Ralie, sy vrou, was koshuismoeder. Mondriek onthou ek goed, so 'n maergat mannetjie met 'n hardegat houding. Lekker ou dae gewees.
 
Top