Blyplek in Baviaans

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Apr 22, 2009
Messages
1,134
Reaction score
236
Bike
BMW R1150GS
Ek is op soek na verblyf in die Baviaans, maar nader aan Uniondale. Die kaart (ouerig) wat ek het, wys kampplekke en verblyf nader aan Patensie. Ideaal soek ek na verblyf so in die eerste derde van die Baviaans vanaf Uniondale

O, en ek kan ongelukkig nie gaan kamp nie, moet dus iets soos B&B wees
 

Latest posts

Top