• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

BMW Dakar met min kilo's (update price)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Riebeeker

Race Dog
Joined
Mar 16, 2008
Messages
3,812
Reaction score
0
Location
Riebeek Kasteel
Bike
AJS (all models)
My broer wil vir hom 'n groter fiets koop en hy het my gevra om die Dakar vir die honde te gooi!!!!

Model - 2001
Kilo's - 35 400km
Nuwe ketting en sprockets op
Nuwe agterband
Voorband is halfslyt.
Die fiets het lank gestaan voor hy dit gekoop het en toe het hy 'n nuwe battery in gesit.

Die fiets is baie netjies!!!!!!!!!!

Prys - R45 000 R40 000 Onderhandelbaar!

Hy bring die fiets die naweek Riebeek toe sodat dit nader is vir die wat wil kom kyk!
 

Attachments

  • Dakar1.JPG
    Dakar1.JPG
    102.2 KB · Views: 679
  • Dakar2.JPG
    Dakar2.JPG
    128.5 KB · Views: 674
  • Dakar3.JPG
    Dakar3.JPG
    134.9 KB · Views: 671
  • Dakar4.JPG
    Dakar4.JPG
    422.1 KB · Views: 683
  • Dakar5.JPG
    Dakar5.JPG
    141.2 KB · Views: 667
  • Dakar6.JPG
    Dakar6.JPG
    150.2 KB · Views: 655
Top