BMW trek KTM se draad adventure from Mosbos towards Attakwakkloof

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Cassie wat is 'n SEMEN grondpad??? Het jou bike nou kleintjies na die naweek? :imaposer: :imaposer:
 
stoetbul said:

Dis seker die susterpad van "KOM SE PAD" naby Knysna ??  :laughing4:
 
fat b said:

B jy het te min gedrink die naweek!! Jy is hopeloos te skerp vandag!!!! :imaposer:
 
chrisL said:

Flym skerp pappia ! Flym skerp ! :thumleft:
 
:imaposer:    :imaposer:

B vir Boris  :pot:
 
Oepsie...sorry tik fout.  sement pad...... :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft: :imaposer: :imaposer: :imaposer:
 
Cassie ek was die ou met die doek jou bliksem,en ek het my petrol gespaar,dis hoekom die BMW trek my fiets :thumleft:
 
Top