Boere maak stof in die Tankwa

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
This piece of sand  was much worse a few years ago  and the culprit of a lot of falls, when we did The Stonehenge Bash

Grant650x

Hope

Bertie77

Boere

Dit lyk baie lekker. Was goed om julle raak te loop.
Bly almal is heelhuids terug by die huis.
 
Thanks a lot Andy it was a great day out and about - I don't get to do this enough
Those horizons are good food for the soul
Happy you sent the SMS invite
 
Die "Ou Boere" moes darem fiks gewees het , om so hyning by die berg op te sit ?
En dis oorals in die land so .

Hi Guys,

Thanks for all the info.  I'll be in that area on Thursday 24th April ...  Can't WAIT !  (And the weather forecast looks 'sunny' - I hope it stays like that...

@subie:  Ja meneer, ek gaan ook Ganaggapas verby - ChrisL het my so 'lekker roete' gestuur waarvan onderandere Katbakkies en Ganagga passe deel daarvan uitmaak. 

Al wat nou oorbly is die kamera se battery te laai, dan's ek REG :ricky:
 
Pragtige deel van ons land daai manne, dankie vir julle deel. Moet nog daar uitkom.  :thumleft:
 
Hey there Andy..... looks like yet another really nice ride you guys enjoyed. :thumleft:
 
Thanks for sharing - area and surrounds look nice for an outing. Thanks  :thumleft:
 
Mmm just had a lekker ride with you ous. thanks for sharing.  :ricky:
 
Andy660 said:
Die "Ou Boere" moes darem fiks gewees het , om so hyning by die berg op te sit ?
En dis oorals in die land so .

Nee, ek weet nie van een boer wat draadspan nie.  Hulle laat span! 

Terloops, 'n goeie draadspanner is deesdae 'n kosbare kommoditeit.
 
LMG said:

Feite LMG die Draadtrekkers is so te se "Op" :peepwall:
 
Mooi fotos Andy jy moet laat weet as julle weer Robertson se kant toe ry sal graag wil ontmoet en saam ry.
 
LMG said:
Andy660 said:
Die "Ou Boere" moes darem fiks gewees het , om so hyning by die berg op te sit ?
En dis oorals in die land so .

Nee, ek weet nie van een boer wat draadspan nie.  Hulle laat span!  

Terloops, 'n goeie draadspanner is deesdae 'n kosbare kommoditeit.
Selfs in die ou dae ?
 
Top